From 15 Nov -28 Feb 2023/24 you can still upgrade to CDW 2 for only R100 a dayΒ
FREE CDW 1 Insurance cover on all new bookings
Rentals | Specials
Waar wil jy hierdie Desember kamp? Edenpark bied jou die perfekte kombinasie van ontspanning en geselligheid in die Bosveld, net buite Naboomspruit. Kies jou ideale kampterrein en geniet βn vakansie vol herinneringe.
Kampopsies:
ποΈ Hoofkamp β 16 staanplekke
π² Bosveldkamp β 11 staanplekke
π Rivierβend kamp β 4 staanplekke
Spesiale Desember tariewe per staanplek per nag (maksimum 4 persone en 1 voertuig):
β 3 nagte β R900 per nag
β 5 nagte β R870 per nag
β 7 nagte β R820 per nag
β 10 nagte β R780 per nag
β 12 nagte β R750 per nag
β 15 nagte β R720 per nag
Edenpark β Kamp. Bos. Rus.